Modulekode | FRK 100 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs beskikbaar vir BCom (Rekeningkundige Wetenskappe)-studente (Hierdie is ‘n kernmodule vir BCom (Rekeningkundige Wetenskappe) wat deel uitmaak van die GR-program. Modules word opgestel en aangebied met kennisname van die vereistes van die SAIGR se sillabus.) 'n Inleiding tot die konseptuele raamwerk (teorie van rekeningkunde); die rekeningkundige vergelyking; belasting op toegevoegde waarde; afslag; kontrolerekeninge; inkomste; voorraad; niebedryfsbates eiendom, aanleg en toerusting; kontant en kontantekwivalente; beleggings; lenings; die verwerking van data vanaf hulpjoernale tot proefbalans; finansiële jaarstate van eenmansake; departementele rekeninge; opsporing en regstelling van foute; onvolledige rekords; takrekeningkunde; ondernemings entiteite sonder winsoogmerk; permanente vennootskappe; veranderinge in vennootskappe; vennootskaprekeninge; beslote korporasies; maatskappye; vervaardigingsondernemingsentiteite; rente-berekeninge; versekeringseise; ontleding en vertolking van finansiële state met gebruik van ‘n kontantvloeistaat. ? Tegniese vermoë om voorgaande kennis op komplekse probleme toe te pas, is noodsaaklik. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Aanvaarbare prestasie in die verpligte rekeningkunde vaardigheidstoets, Reg 1.2(d) |
Kontaktyd | 4 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Rekeningkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App